’N AANTAL ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie is dae voor Kersfees van die strate regoor die provinsie in suksesvolle ...
SIVIWE Gwarube, minister van onderwys, sal beheer neem oor die bestuur van die tydlyn vir die implementering van die Bela-wet ...
’N ADJUDANT-OFFISIER van die Valke is deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) gearresteer vir die beweerde ...
DIE dodetal van Saterdag se grusame ongeluk op die R409 tussen Ndabakazi en Ngqamakhwe het tot vyf gestyg. ’n Woordvoerder ...
DIE Manenberg-gemeenskap is geruk nadat ’n 32-jarige swanger vrou vroeg Sondag 22 Desember vermoor is. Die gru-ontdekking is ...
DIE rokkie wat klein Gia Carolus van Bonteheuwel vir Kersfees sou dra, is nou die rokkie waarin sy begrawe sal word. Gia (6) ...
VANOGGEND omstreeks 04:30 het brandweer nooddienste ’n oproep ontvang van strukture wat in Masiphumelele nedersetting ...
DIE Demokratiese Alliansie is tevrede dat die implementering van die Bela-wet aan rasionele regulasies, norme en standaarde ...
DAAR is tot dusver 512 mense op die land se paaie dood in 439 noodlottige ongelukke.Dis nou vir die periode tussen 2 en 15 ...
’N GROOTSKAALSE soektog is deur die Oos-Kaapse polisie van stapel gestuur om drie verdagtes op te spoor wat Woensdagoggend ’n ...
DIE South African National Taxi Council (Santaco) sê hy is diep hartseer oor die verlies van 15 lewens in ’n padongeluk wat ...
SOWAT 50 mense is dakloos gelaat nadat 20 shacks in Du Noon, naby Milnerton afgebrand het.Die oorsaak van die brand by die Ezulwini informal settlement is nog nie bevestig nie, maar daar is gerugte da ...