Die G20-beraad was ’n belangrike onderwerp op die eerste vergadering van die presidensiële ekonomiese advieskomitee Dinsdag by die Uniegebou in Pretoria.
Een van die belangrike vergaderings is die Landbouwerkgroep Ministeriële Vergadering, wat landbouministers van ...